R350.00
Afrikaans single floral baby diary to help you record all of your baby/toddler’s routines, appointments, daily activities and more. Includes space for emergency, medical, care-giver info making it perfect for emergencies. Great for planning and keeping track of developmental activity schedules, appointments, routine adjustments and more. All beautifully decorated in a floral design-making it a beautiful keepsake and memoir.
23 people are viewing this product right now
Die Baba-Dagboek is ‘n alles-in-een baba-inligting versamelboek wat ontwerp is vir die besige mamma en haar kindersorg span.
Elke dagboek bevat verskeie afdelings en funksies wat ontwerp is om ouers te help om rekord te hou van hul kinders se daaglikse lewens. Dit is baie belangrik om te doen totdat ‘n kind hul aktiwiteite kan onthou en enige mediese simptome aan jou kan rapporteer. Dit dien ook as ‘n pragtige herinnering vir jou gesin om op terug te kyk – terwyl elke mylpaal en prestasie daarin gevier word.
‘n Noodkontak en prosedures afdeling
‘n Volledige afdeling vir mediese geskiedenis en mediese fonds
Beide die openbare en private inentingskedules
Inligtingsbladsye van versorgers
3 bladsye met pretaktiwiteite vir babas
Maandelikse mylpaalvorms met ruimte vir foto’s
Plek om briewe aan baba te skryf, as aandenking
Die Baba-Dagboek
Volledig aanpasbare Baba-Dagboek met:
Maandelikse baba/kleuter roetine beplanners
Week beplanners vir aktiwiteite/spyskaarte/afsprake en fokuspunte
vir ontwikkeling
Meer as 250 daaglikse verslagblaaie wat deur mamma gebruik word, of as
oorhandiging aan jou kind se versorger
Dit werk uitstekend vir:
Tuis-bly mammas
Werkende mammas met oppassers/aupairs/oumas/dagmoeders ens.
Babawagter-situasies
Dokters en ander mediese afsprake
Basies perfek vir enige ouers van babas en kleuters
Alles mooi toegedraai in ‘n pragtige dagboek wat ‘n mamma jare lank sal liefhê en koester, en ‘n baba eendag graag as ‘n aandenking sal wil ontvang.
Weight | 0.75 kg |
---|---|
Dimensions | 24 × 17.5 × 5.5 cm |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
R350.00
Annelie (verified owner) –
Love my Diary and excellent service and assistance!